Die volgende groepe wat deur Alta gemaak word is klaar.
Die ouers wie se kinders net die groepe doen wat sy maak kan haar kontak
om te hoor of sy by die huis is vir finale meeting en afhaal van leotards.
Haar tel nommer is 076 271 8115.
As hulle dus net die volgende groepe doen kan julle haar kontak. Dit kan vanaf more afgehaal word.
- Crocodile rock en Fabulous
- Silver akro ( construction)
- Fame
- Scatebord kids
- lyrical Someday , Haylo en Imagine.
Sodra sy my laat weet sal ek jul weer laat weet as ander reg is.
Ek sal ook die laat weet wie se klere by Tannie Riekie en Johanitha gemaak word.
Onthou ons kleedrepitisie is die week wat die skole begin, in hul normale klastye.
groet Tanya